• Oupa Lukas, Ouma Sylvia Scheepers en Lukie verhuis vanaf George na Rondebosch na skoonpa se aftrede. Hy is as scriba by die Rondebosch NG Kerk aangestel na sy aftrede. Hulle bly in die kerk se huis aangrensend van die kerk. Dit was wonderlik om hulle so naby ons te hê en hulle was baie baie lief vir ons kinders en het hulle bederf. Hulle skuif vanaf George na die Kaap was definitief om by ons (lees eerder “ by hulle kleinkinders”) te wees. En was hulle en veral Oupa nie lief vir Conrad en Lucille nie!!!
  • 2 Derry Rd, Rondebosch, Cape Town, 7700
  • - max-2