• 1965 Ek en Lucia trou in die Kaap en gaan woon in Grabouw – die enigste beskikbare Departement van Bosbou huis en die naaste aan die Kaap – ‘n baie lekker ruim huis. Ek opereer daarvandaan na my kantoor te Kaapstad en besoek ook al die plantasies en Staatssaagmeulens in diee Wes-Kaap – dit sluit o.a. in Grabouw, Swellendam, Riversdal, Franschoek, Stellenbosch, en Citrusdal. Dit was baie ry maar ek het dit geniet. HEKS het soms saam gery wanneer ek moes oorslapp soos by Kluitjieskraalplantasie naby Wolseley - oornag in die enkelkwartiere van die bosbou stasie.
  • 8 Steenbras St, Pineview, Grabouw, 7160
  • - max-2