• 1948 Ek onthou een aand was ek en Ma Rita en die kleurling bediende alleen op die plaas terwyl my Pa mark toe is met groente. Ons sien duidelik ‘n vuur wat helder brand naby die een stoorkamertjie omtrent 50 meter vanaf die huis. My Ma het die geweer gevat en ons drie het gaan kyk, maar skielik is die vuur weg – geen teken van ‘n vuur nie ook nie as nie. Niemand het ons geglo nie – maar ons het die vuur duidelik gesien.
  • Mike Pienaar Boulevard, Bellville, Cape Town, 7530
  • - max-2 - boetie