• 1949 Sub B - My Pa en Oupa kry rusie en ons verlaat die plaas en woon tydelik in 'n motorhuis by vriende. Ek woon gedurende dié jaar vier skole by nl. Brackenfell, Durbanville, Kraaifontein en dan Riversdal nadat my Pa by die Nasionale Paaie aangesluit het. Die padkamp na Riversdal.
  • - max-2 - boetie - max