• 1957 Std 8. Werk Desembervakansie SA Spoorweë Port Elizabeth hawe - sorteer vragbriewe. 10 sjielings(R1) per dag - my Ma gee om skoolklere te koop. Dit was maar arm jare verkoop koerante in die padkamp een pennie (1 sent) per koerant. Ou bene en bottels bymekaar gemaak en verkoop vir sakgeld.
  • - max-2 - boetie - max