• 1964 Ek was in ekstase toe ek na Kollege uitgeplaas word in Desember 1964, na Jonkersbergplantasie naby Sinksabrug haar huis Ek word egter in Januarie 1964 gekies deur die Departement van Bosbou om met volle salaris en volle studiekoste die B.Sc-graad in Bosbou aan die Stellenbosch Universiteit te volg, maar aanvaar dit nie. Een rede is omdat my meisie ‘n klipgooi van Jonkersberg is. Ek word egter oorgeplaas na die O & M–afdeling(Organisasie en Metodestudie) van die Departement en begin Julie in Sabie in die OOS-TVL Bosboustreek werk. Dit was ‘n slag vir my om Lucia te verlaat.
  • - max-2 - boetie - max