• Die werk behels die verbetering van prosedures en metodes en verhoging van produktiwiteit in die Departementvan Bosbou. Lucia kom kuier by haar Tannie Marie Marais in Pretoria gedurende diè tyd en ek ryloop vanaf Sabie na Pretoria en kuier heerlik daar twee naweke. Moes natuurlik soontoe vanaf Sabie na Pretoria en terug ryloop – maar die liefde was groot en “lifts” het ek gekry.
  • - max-2 - boetie - max