• Word na voltooiing van die kursus, aangestel in die Wes-Kaap Bosboustreek in Kaapstad (Nov.1964) as Doeltreffendheids-bosbouer en doen Organisasie en Metodestudies(O&M) by al die bosbou-stasies en saagmeulens in die Streek wat strek vanaf die Cedarberge, Franschoek, Tokai, Grabouw en tot by Swellendam en Riversdal. 'n Nuwe ondervinding en moeilike taak vir 'n jong onervare man om vir ervare, oud en ryp Bosbouers te sê dat hul werkers se produktiwiteit te laag of te hoog is.
  • - max-2 - boetie - max