• 1971 Na my kollega Amos du Plooy se siekte neem ek beheer oor van die Westlake Bosboustasie en Kwekery asook die Silwermyn Natuurreservaat sonder verskuiwing van huis en kantoor. Dit was meer in my smaak en lyn en belangstellings veld, en het die werk baie geniet. Ons kweek ook snyblomme vir die Stadsraad se kantore en inheemse bome vir straatbome. Elke Vrydag het Ma ‘n bos blomme uit die kwekery gekry. Conrad en Lucille het baie met my saam gery in die 4X4 (of “for by for” soos Arno sê) in die Silwermynatuurreservaat.
  • - max-2 - boetie - max