• 1972 Die eerste hoogtepunt van die jaar – ons eerste kind – Max - gaan skool toe en hoe trots was ons en hy nie!. Die twede hoogtepunt - Johan se geboorte te Vishoek op 28 Januarie
  • - max-2 - boetie - max