• Vryheid Stadsraad in Noord-Natal as Landgoed-bestuurder en begin daar in +_ Nov 1972. Wat 'n lange pad om te trek vanaf Muisenberg deur die Transkei na Vryheid met drie kinders en baie bagasie in ons spoggerige Austin 1150 ....!! Retief Vervoer het ons meubels vervoer. Later sou ons die pad baie ry met vakansies na die Kaapkolonie totdat dit gevaarlik geword het in 1975 met die onafhanklikheid van Transkei. Toe moes ons nog ‘n langer pad ry via Bethlehem na PE en George. Ons woon vir eers in ‘n woonstel maar kry toe later ‘n munisipale huis en nog later ‘n groter en beter huis.
  • - max-2 - boetie - max