• Die Durban besoeke veral oor Paas-naweke was vir die kinders heerlik. Ons het o.a. na die jaarlikse rugby klubkampioenskappe gaan kyk. Vir my was die lekkerste van die vakansies seker die kinders se opgewondenheid en entoesiasme - en hoe deeglik het Max nie as oudste byvoorbeeld daarvoor beplan en sy tas gepak nie.
  • - max-2 - boetie - max