• Ja en ek onthou hoe trots ek op MAx was toe hy die hekkies wen by die Hoërskool byeenkoms - sy eerste jaar in die hoërskool – want sy oupa Scheepers was ook ‘n kranige atleet en sou hy dit nie ook geniet het nie. En wat van die drie by die stadion wat hy gedruk het! ##-1980- WELKOM
  • - max-2 - boetie - max