• 1981 Bogenoemde het ons gemotiveer om gou ‘n huis te koop en betrek ons eerste huis te Bedelia – groot skuld - 'n verband van omtrent R25 000. Die huis het toe R32 000 gekos. 1981 Na die aftrede van ons Adjunk word ek bevorder tot Adj.-Direkteur van Parke en Ontspanning. Ons verkoop in Bedelia vir omtrent R37 000 en koop 'n huis in Riebeeckstad teen ‘n “skrikwekkende en massiewe” prys van omtrent R52 000. Lucia werk by die Biblioteek en ons hou kop bo water. Dit was altyd ‘n riem onder die hart om te sien hoe entoesiasties die kinders was oor trekkery en hoe maklik hulle aangepas het.
  • - max-2 - boetie - max